Guy Fawkes

Guy Fawkes
'n Prent vanuit William Harrison Ainsworth se roman, Guy Fawkes, soos deur die 19de eeuse kunstenaar, George Cruikshank uitgebeeld.
Gebore
Guido Fawkes, John Johnson

13 April 1570 (beweer)
Sterf31 Januarie 1606 (op 35)
NasionaliteitVlag van Engeland Engeland
Beroepsoldaat, Alférez
Bekend virBuskruitverraad van 1605
Ouer(s)Edward Fawkes
Edith (née Blake of Jackson)

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Guy Fawkes, (Engels: /ˈɡaɪ ˈfɔːks/; York, 13 April 1570Londen, 31 Januarie 1606), soms ook bekend as Guido Fawkes, was 'n Engelse soldaat. Hy is bekend vir sy rol in die sameswering om koning Jakobus I van Engeland en 'n groot deel van die Skotse adel wat in Londen woon te vermoor.

Fawkes is in York gebore, waar hy in die kerk van St. Michael-le-Belfry gedoop en skool bygewoon het. Hy dien 'n paar jaar as soldaat, en doen ervaring met plofstowwe op. Hy dien ook onder die Spanjaarde tydens die Tagtigjarige Oorlog, en help onder andere om Calais in 1596 in te neem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search